San Lameer 3010

R 2,298

10 months ago271 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
San Lameer 3010 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die stil en veilige omgewing bied gaste alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike vakansie. Alle geriewe is meestal slegs stapafstand.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n sitarea en 'n aparte sitkamer met DStv.

Villa 3010 is op die grondvloer geleë, langsaan die strandmeer en het 2 stoepe met 'n spens, braaigeriewe en 'n klein tuin. Die villa is net 4 minute se stap vanaf die strand.

Die landgoed bied gesogte gholfbane, swembaddens, 'n biblioteek, kafee, tennisbane, muurbalbane, rolbalbaan, kiosk en sekuriteitshek na die strand met lewensredders, strandmeer met trapbootjies of jou eie kano, asook wildsbokkies en voëls.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 9264

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485693145
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted