Roux Holiday Home

R 1,125

10 months ago391 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Roux Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Trafalgar, 'n klein dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys met strande, warm seewater en oorgenoeg son.

Hierdie huis het 4 kamers en het plek vir tot 9 persone. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die volgende 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die laaste kamer het 'n enkel- asook 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n bad, stort en toilet in.

Die kombuis is goed toegerus om te voldoen aan selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplekke en die stoep buite het 'n braaiplek en buite-eettafel. Gaste het ook toegang tot 'n ruim tuin.

Doendinge in die area sluit die Wild Coast Casino, veilige swemstrande, Beever Creek-plaas, riviervaarte, diepseeduik en visvang in. Daar is 'n krokodilpark en MacBanana met baie doendinge vir die jongspan.

Die eienaars woon in die woonstel agterop die perseel.

Rook is verbode in die huis.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56232

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485581418
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted