Rondevoux 29

R 795

10 months ago355 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Rondevoux 29 is 'n ten volle ingerigte selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate. Dit bied 'n uitsig oor die hoof Blouvlagstrand. Daar is 'n Mugg & Bean koffiewinkel en 'n skemerkelkiekroeg op die grondvloer van die gebou en 'n Wimpy reg langsaan.

Rondevoux 29 kan 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV, en skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hele woonstel het lugversorging.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolf en wasmasjien. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n platskerm-TV en die leefarea lei na 'n beskutte balkon met buitemeubels en braaigeriewe.

Ondergrondse parkeerplek met afstandbeheerde toegang word in die gebou voorsien.

Kom geniet ons wêreldbekende Water World by Wild Coast Sun, Mac Bananas (5km) net voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike plesierbootvaarte op die see.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 38307

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485720439
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted