Rondevoux 26

R 940

a year ago227 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Rondevoux 26 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate met 'n uitsig oor die Blouvlagstrand. Daar is 'n Mugg and Bean-koffiewinkel en kelkiekroeg op die grondvloer van die gebou en 'n Wimpy langsaan.

Rondevoux 26 het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en slaapbank en het ook skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser in. In die eetarea is daar 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense en die sitarea het 'n TV. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n onderdakbalkon met buitemeubels en braaigeriewe lei.

Daar is ondergrondse parkeerplek met afstandbeheertoegang in die gebou.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 38310

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485720403
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted