Rockview 43

R 480

a year ago299 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Rockview 43 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel, geleë op die derde vloer van 'n sekuriteitskompleks in Hibberdene, teen die strand. Die woonstel bied onbelemmerde see-uitsigte van die sitkamer en die hoofslaapkamer af. Die Blouvlagswemstrand is net 10 minute se stap van die kompleks af en daar is ook waterwurms, mini-gholf en 'n restaurant. Skuins agter die kompleks, net 'n paar minute se stap weg, is daar 'n Super Spar en Pick 'n Pay en die gewilde rotse waar 'n mens kan visvang is reg voor die kompleks.

Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dakwaaier en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n aparte toilet. 'n Ekstra persoon kan geakkommodeer word. Daar is 'n dagbed in die sitkamer, maar die persoon sal net sy eie beddegoed moet saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien en die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 5. Die sitkamer het 'n TV met DStv Easy View, DVD-speler en daar is ook 'n dakwaaier. DStv Premium kan teen 'n ekstra koste van R400 vir die duur van jou verblyf gereël.

Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis en daar is 'n vrieskas waar jy jou aas kan stoor. Die kompleks het ook 'n swembad, 'n buitebraai en 'n plek waar jy vis kan skoonmaak.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 20583

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485740304
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted