Ramsgate Dunes 14

R 1,386

a year ago226 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Ramsgate Dunes 14 is 'n dupleks-eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n bekoorlike kuspdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die eenheid is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan vir 9 gaste. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers. 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n trippelstapelbed. Die slaapkamers het toegang tot 2 badkamers.

Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg. Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n slaapbank, asook 'n TV. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en klubhuis en gaste kan ook direkte toegang tot die strand geniet.

Doendinge in die omgewing sluit in bootritte, visvang, gholf, voetslaanroetes, scuba-duik en perdry.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56206

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485574287
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted