Mystique 11

R 1,610

10 months ago249 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Mystique 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in 'n moderne kompleks teen die Shelley Beach-strandfront met toegang tot 'n privaat strand.

Die eenheid is gemeubileer en het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier, 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en wasbak en 'n deur wat na die veranda buite lei. Die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, -eetkamer en -kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n voorlaaier-wasmasjien, 'n tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die leefarea is toegerus met gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met DVD-speler en opsionele vol DStv PVR en 'n eetkamerstel met sitplek vir 6. Die leefarea lei deur stapeldeure na die veranda met 'n patio, gasbraai en 'n addisionele yskassie.

Elke eenheid het 1 onderdakparkeerplek en 1 besoekersparkeerplek agter 'n omheinde sekuriteitsingang met 'n 24 uur-sekuriteitswag. Die kompleks word 24 uur 'n dag deur sekuriteitswagte gepatrolleer. Die kompleks het ook 'n swembad.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 22437

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485724031
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted