Markon Marine 11

R 350

10 months ago222 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Markon Marine 11 is in die gewilde gesinsvakansiebestemming Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge.

Die eenheid is op die tweede verdieping en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 2 enkelbeddens, 'n TV en rusbanke.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die parkeerplek is agter sekuriteitshekke, so gaste kan rustig wees en heerlik vakansie hou.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 42594

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485693249
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted