Marina Glen Holiday Resort

R 600

10 months ago578 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Marina Glen Holiday Resort is reg langs die bekende San Lameer resort en Gholfbaan. Ons bied verblyf aan 6 gaste in 'n vakansieoord wat kindervriendelik is en het 'n swembad , putt-putt en 'n speletjieskamer met verskillende doendinge.

Die eenheid is gerieflik ingerig en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die 1 en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf en 'n eetarea. Gaste kan ook in die sitkamer voor die TV ontspan.

Die eenheid het 'n stoep en braaigeriewe, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Die oord het ook 24 uur-sekuriteit.

Marina Glen Holiday Resort is reg langsaan San Lameer en maak gebruik van dieselfde swem strand. Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing onder meer bergfiets- en voetslaanroetes, die Riverbend Krokodilplaas of die Mpenjati Natuurreservaat. Dis ook loopafstand van die swemstrand af.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 39121

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485583772
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted