Lucien Sands 201

R 850

a year ago328 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Lucien Sands 201 bied luukse selfsorgverblyf in Manaba/Margate. Dié ruim drieslaapkamerwoonstel het 2 badkamers en is die ideale wegbreekplek by die see vir 'n groep of familie van 6. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, swembad en toesluitmotorhuise.

Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 2 badkamers elkeen met 'n bad en 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Vars linne word voorsien.

Die moderne kombuis is volledig toegerus en bied 'n groot dubbelyskas-vrieskas met 'n kraan vir gefiltreerde water, 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en stoof. Die leefarea het 'n massiewe rusbank, twee TV-skinkborde en 'n platskerm-TV. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring. Die leefarea het groot glasdeure wat na die patio lei. Hier is 'n ingeboude braai-area, ekstra buite-sitplek en lieflike uitsigte oor die omgewing.

Ongelukkig laat ons geen troeteldiere toe nie. Rook word slegs op die patio toegelaat.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 23750

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485722573
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted