Libra 3
R 1,260
5 months ago215 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Libra 3 is in 'n sekuriteitskompleks op Manaba Beach se seefront geleë is en is stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea met see-uitsigte, 'n goed toegeruste kombuis en 'n ruim balkon. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster.

Daar is ook 'n Weber-braai, lugversorging, TV, DVD, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien beskikbaar. Gaste kan gerus die kompleks se swembad en 'n onderdakparkeerplek gebruik.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing soos swem, visvang, vlieërbranderry, kanovaart, seilplankry, gholf en riviervlotvaart.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 33064

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 565093200
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1