Lagoon Cabanas 10
R 982
9 months ago182 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Lagoon Cabanas 10 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in 'n veilige kompleks in Ramsgate Suid. Die eenheid is sowat 50 m van die strand af en 200 m van die hoofstrand en getypoel in Southbroom af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n kombuishoek met 4 stoeltjies. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel met plek vir 4 gaste, 'n platskerm-TV met DStv wat by die eienaar gehuur kan word.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en -stoele en kyk oor die swembad uit. Die woonstel het 'n toesluitmotorhuis en daar is 'n swembad in die kompleks.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56193

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485567735
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1395 adsActive
1395 adsPosted