Ilala Cabanas

R 980

a year ago422 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Ilala Cabanas, 'n privaat en rustige vakansiekompleks, is 'n kort entjie se ry van die suide van Margate af. Die kompleks is gerieflik geleë en net sowat 5 km vanaf Port Edward en 'n kort entjie se ry vanaf die strand.

Dié tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. 'n Ekstra dubbelbed is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n slaapbank vir kinders en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste word versoek om asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar.

Die kompleks het 'n swembad en braaigeriewe wat gaste kan benut. Daar is ook 'n muurbalbaan en drafroetes vir fiksheidsfoendies beskikbaar. The Wild Coast Sun is 'n kort entjie se ry ver.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 9021

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485700459
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted