Happy Days Chalet 10

R 850

10 months ago565 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Happy Days Chalet 10 is 'n selfsorg-eenheid in Hibberdene sowat 100 m van die strand af.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie dekodeerders en slimkaarte saambring. Daar is ook lugversorging in die eenheid en 'n staanwaaier. Die eenheid het ook 'n netjiese onderdakbraai.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 62423

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 488417071
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted