Granada - Margate

R 1,200

a year ago393 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Granada - Margate is 'n selfsorg-eenheid wat in die immergewilde vakansiebestemming, Margate met sy pragtige see-uitsigte, restaurante, vermaak en geriewe geleë is.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n waaier, ingeboude kaste en 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis het alles wat gaste mag nodig kry vir selfsorgverblyf soos 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die sitarea bied toegang tot die balkon wat buitemeubels, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig het.

Gaste het toegang tot veilige kelderparkeerplek wat toegangsbeheer het. Daar is ook 'n hysbak.

Margate se Blouvlagstrand is net oorkant die pad van die Granada-gebou af.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 42550

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485692680
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted