Club Cabana 15

R 750

4 months ago148 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Club Cabana 15 is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel op die derde verdieping van die Club Cabana-kompleks in die rustige omgewing van Ramsgate.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n instapkas wat lei na 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is waaiers in al die slaapkamers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolfoond, stoof en tuimeldroër. Daar is 'n enkelbed met 4 enkelmatrasse in die eetkamer, sowel as 'n ronde tafel met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv-koppelpunt as gaste 'n eie dekodeerder en slimkaart wil saambring.

Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels met 'n uitsig oor die swembad en braai-area en 'n uitsig oor die see en strandmeer in die verte. Daar is 1 onderdakparkeerplek en veilige parkeerplek vir 'n tweede voertuig.

Die Club Cubana-kompleks bied 'n gemeenskaplike speletjieskamer met 'n tafeltennistafel, 'n swembad en lieflike braai-area.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 71091

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 640357909
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted