Club Cabana 13

R 1,191

6 months ago167 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Club Cabana 13 is ‘n selfsorgvakansiewoonstel in Ramsgate-Suid en bied ‘n lieflike balkon met ‘n uitsig oor die kompleks se swembad en ‘n grasperk.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ‘n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n toonbank met stoele en die eetarea het stiplek vir 6. Die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV.

Die leefarea lei na ‘n lieflike stoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Die kompleks bied ‘n swembad, speletjieskamer en aangewese parkeerplek onder ‘n afdak.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56477

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 605284908
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted