Boulevard 308

R 795

a year ago248 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Boulevard 308 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks, in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant Margate se hoofstrand, Margate se munisipale swembad en verskeie restaurante en winkels.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetkamer, -leefarea en 'n balkon. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV.

Margate Boulevard bied toegang via sekuriteitskontrole en parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit die Water World in Wild Coast Sun, Mac Bananas is net 5 km voor Port Edward, Lake Island en plesierritte op die see in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 38626

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485700464
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted