Boboyi 2 - Mangrove Beach Estate

R 950

10 months ago298 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Boboyi 2 is 'n grondvloer-eenheid wat noord front en is net 150 m van die ongerepte Banana-strand af. Banana-strand is in 'n stil gedeelte van die Hibicus-kus tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë, maar is nie ver van die Suidkus se bedrywighede af nie.

Mangrove Beach Estate is 100 km van Durban af en beskik oor 7 blokke op 'n veilige erf, waarvan die meeste elkeen 4 eenhede het. Dié landgoed bied 'n stil, veilige en rustige atmosfeer.

Dié moderne eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea wat lei na 'n beskutte veranda met 'n see-uitsig. Daar is 'n TV in die eenheid, maar gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Linne word voorsien. Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie, maar 'n skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die kompleks het 'n swembad, speletjieskamer en 'n gimnasium.

Umzumbe se Blouvlagstrand is net 7 km weg. Banana-strand bied 'n veilige swemplek, getypoel, 'n opwindende rotspoel, en natuurwandelpaaie langs die strand.

Die Hibiscus-kus bied verskeie doendinge en besienswaardighede, insluitend restaurante, winkels en visvang, asook avonture in die binneland, soos vierwielmotorfietsroetes, voetslaanroetes, Oribi Gorge en verskeie wildreservate.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 3924

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485739633
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted