Beach Mansion 9

R 670

10 months ago260 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Beach Mansion 9 is in Margate geleë en bied gehalteverblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die woonstel is na aan alle geriewe insluitend restaurante, winkels en Margate se hoofswemstrand.

Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die eetkamer, kombuis en leefarea is oopplan en ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 2 enkelbeddens. Die leefarea het ook 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n ekstra gas. Die eerste badkamer beskik oor 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en pragtige see- en stranduitsigte.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 28777

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485723005
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted