Beach Lodge 15

R 425

a year ago303 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Beach Lodge 15 is 'n eenslaapkamerwoonstel in Margate. Dit is sentraal geleë en net 500 m van die hoofstrand en ander geriewe af.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en enkelstapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die woonstel het ook 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en stoof. Daar is 'n HiFi en TV met beperkte DStv-kanale. Die leefarea het 'n koningingrootte-slaapbank met slaapplek vir 2 ekstra gaste.

Buite die woonstel se ingang is daar 'n groot swembad en braaigeriewe, en gaste verkry toegang tot die onderdakparkeerplek met afstandbeheer. Daar is nog 'n ekstra swembad in die kompleks.

Die woonstel is naby winkels, banke, restaurante en 'n rolprentteater. Die woonstel het nie 'n see-uitsig nie, maar is stapafstand vanaf Margate se hoofstrand.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 28306

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485722513
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted