Beach Cove

R 447

10 months ago361 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Beach Cove is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid, in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorpie sowat 97 km suid en Durban en halfpad tussen Scottburgh en Port Shepstone.

Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea en 'n walviskykdek met beeldskone see-uitsigte sowel as 'n patio met ingeboude braaigeriewe in.

Daar is onderdakparkeerplek vir jou motor. Troeteldiere is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Daar is 'n omheinde deel vir honde langs die eenheid wat vrede vir eienaars bring want hul honde kan vrylik rondbeweeg.

Hibberdene is aan die mond van die magiese Umzimairivier geleë en het 5 gewilde strande, waarvan 4 nette het vir veilige swem. Wat Hibberdene se strande so gewild maak is die warm Indiese Oseaan en dis ideaal vir duik en snorkel. Hibberdene se strandmeer is ook 'n besoek werd, of jy net wil ontspan in die warm son of 'n paar prettige doendinge wil geniet. Daar is hope dinge om hier te ervaar, insluitende die natuurlewe en diverse voëllewe op die rivieroewer.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 8472

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485563930
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted