Balooga 31

R 950

a year ago243 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Balooga is in 'n gesogte kompleks in Margate geleë en só ontwerp dat gaste die heel beste see-uitsigte kan geniet. Dis ook so naby die strand, winkels en verskeie restaurante. Slaapplek is vir 6 gaste beskikbaar.

Dié woonstel het 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers wat elkeen 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Oorgenoeg hangplek in die kaste word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na die sitkamer wat 'n TV, DVD-speler en Hi-Fi het. Gaste kan gerus hul dekodeerders en slimkaarte saambring as hul DStv wil kyk. Skuifdeure bied toegang tot 'n stoep met 'n gasbraaier.

Let asb. daarop dat dié eenheid ongelukkig nie aan studente verhuur word indien daar nie ouertoesig is nie. Indien daar wel studente of 'n partytjie is, mag gaste gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetalings.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 13405

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485708592
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted