Balooga 18

R 1,350

10 months ago229 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Balooga 18 is 'n elegante en stylvolle drieslaapkamerwoonstel wat in die fantastiese vakansie-bestemming Margate geleë is. Dit is ideaal vir 2 klein gesinne met 1 kind elk wat die sonnige Suidkus van KwaZulu-natal kom besoek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en dit lei na die balkon vanwaar pragtige see-uitsigte geniet kan word. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n volledige badkamer. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n platskerm-TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir 'n selfsorg-wegbreek.

Buite is daar 'n draagbare gasbraai. Gaste het ook toegang tot 'n toesluitmotorhuis en 'n ekstra parkeerplek. Let asb. daarop dat dié woonstel nie deur studente, spanbou-groepe of vir partytjies gehuur kan word nie.

Balooga is die ideale gesinsoord. Daar is hoë mure met elektriese heinings en afstandbeheerde toegang. Daar is 'n swembad in die kompleks en groot tuine waar die kleingoed kan baljaar saam met nuwe vriende.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 21612

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485708505
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted