Anchors Aweigh 8

R 1,260

4 months ago182 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Anchors Aweigh 8 is in die Anchors Aweigh-sekuriteitskompleks in Hibberdene geleë. Die kompleks het 'n swembad, groot braai-area, grens aan die riviermonding en is net 3,4 km van Hibberdene se Blouvlagstrand af.

Dié grasdak-eenheid het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed, genoeg kaste, 'n klein TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n solder-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n wasmasjien-tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Waaiers en 1 mobiele lugversorger is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai en Jacuzzi. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie en die eenheid maak van koopkrag gebruik. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra fooi of gaste kan hul eie slimkaarte saambring.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium en is net 400 m van die strand af, 3 km van die plaaslike winkelsentrum af en 20 km van Port Shepstone af.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 70986

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 640357913
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted