9 on Riverview

R 1,206

10 months ago253 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
9 on Riverview is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port, sowat 100 km suid van Durban tussen Hibberdene en Port Shepstone op die Hibiskus-kus. Dié eenheid is troeteldiervriendelik en alhoewel die eienaars op die perseel woon, word jou privaatheid gewaarborg.

Dié drieslaapkamer-vakansiehuis het slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond. Die leefarea is ruim met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die perseel bied lieflike uitsigte oor die see en is na aan die strand, verskeie restaurante en geriewe in die omgewing geleë.


Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 30205

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485731486
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted