68 Grenville Drive

R 1,800

10 months ago203 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
68 Grenville Drive is 'n gerieflike en gemeubileerde selfsorghuis vir 7 in Trafalgar.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad. Al drie die kamers het dubbelbeddens. Twee van die kamers het ook elkeen 'n kluisie. Daar is 'n enkelbed in die oopplan-leefarea.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet word. Die sitkamer het 'n TV met DStv op versoek.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het ook 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Southbroom bied lieflike strande en doendinge soos bergfietsroetes en voetslaanroetes en besienswaardighede soos die Riverbend Krokodilplaas en Mpenjati Natuurreservaat met 'n verskeidenheid voëls, plante en diere.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 44915

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485687440
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted