6 La Mer

R 932

a year ago327 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
6 La Mer is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, net 5 minute se stap vanaf die Margate se North Beach. Dié kompleks is aan die seekant van Margate geleë.

Die woonstel is volledig gemeubileer, en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, en elke kamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in.

Langs die kombuis is daar 'n oopplan-leefarea met sitplek vir 6 gaste, gemaklike banke en 'n TV met DStv. Gaste moet asb. hul eie slimkaarte en dekodeerders saambring. Die leefarea lei 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n ongelooflike uitsig oor die see.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek. 6 La Mer is 5 minute se ry vanaf Hibiscus Mall, restaurante, en 'n skilderagtige roete neem jou na verskeie besienswaardighede in dié kusdorp.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 45016

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485687437
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted