123 Anchors Aweigh

R 518

6 months ago160 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
123 Anchors Aweigh is selfsorgkothuis met 'n rietdak in die veilige kompleks Achors Aweigh in Hibberdene. Dié kompleks het 'n swembad, 'n riviermondingsfront en 'n braai-area by die strandmeer waar mens kan visvang. Dit is ook 'n kort entjie vanaf die Blouvlagstrand, 'n restaurant en 'n kroeg. Daar is 'n groot, plat area vir krieket, sokker en vlugbal en die kinders kan die oord verken en veilig fietsry. Bote kan ook by die rivier wat aan die perseel grens gelanseer word.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer-area het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet eie handdoeke en beddegoed bring. Beddegoed is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met DStv.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit in die Pistols Saloon en Wild West Museum in Ramsgate, Hibberdene Skibootklub, Vernon Crookes Natuurreservaat, dolfyn- en walviskyk en die Oribi Gorge Natuurreservaat.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 65052

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 522792696
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1414 adsActive
1414 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1