Private selfsorghuisie

R 750

2 months ago237 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
For Rent By:Owner
Available From:08/02/2021
Available To:2021-03-31
Sleeps:4
Dwelling Type:Farm
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):1
Description

Spesiale aanbod: Maandag - Donderdag - R650/nag vir 4 persone.

Pragtige twee slaapkamer huisie op die plaas. Tenvolle toegerus. Oopplan leefarea met kombuisie en binnebraai. Badkamer met bad en stort.


Groot buite stoep met buite braai. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die perfekte plekkie om te ontspan of as 'n basis te gebruik om die area te verken.


Mooiste uitsig, rustig en veilig.

# Privaat.

# Tenvolle toegerus

# Veilig

# Handdoeke en Beddegoed

# Caledon

# Villiersdorp

# Fietsry

# Stap



Id Subtitle 863097405
View More
Gumtree User
Selling for 12+ yearsActive Ads 4
Faster than Average
Replies in 24 hours
Seller Stats
41Total Ads
3.71KTotal Views
View Profile