Villa del Sol 8
R 800
9 months ago226 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Villa del Sol 8 is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach, ongeveer 300 m vanaf die strand.

De woonstel het slaapplek vir 4 gaste and beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n matras op versoek beskikbaar vir slegs 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Lugversorging is in altwee slaapkamers beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio met buitemeubels. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan benut.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 61017

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 487543540
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1395 adsActive
1395 adsPosted