Silver Dolphin Holidays Apartment 78

R 980

8 months ago349 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Silver Dolphin Holidays Apartment 78 bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in 'n ruim woonstel met 'n 180°-uitsig oor die see in Amanzimtoti.

Dié woonstel is met 'n Balinese-tema versier en is op die sewende verdieping. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die ander badkamer is apart en het 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetkamertafel.

Die sitkamer het 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n ingeboude USB-koppelpunt en, of internasionale laaiers. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 65566

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 536133537
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted