Sandy Toes & Salty Kisses

R 950

10 months ago398 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Sandy Toes & Salty Kisses is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste en dit is stapafstand vanaf die strand in Amanzimtoti.

Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. 'n Stapelbed is in die gang beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n kampbedjie en 'n wasmasjien beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. In die sitkamer is daar 'n plafonwaaier en 'n TV met volledige DStv.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Sandy Toes & Salty Kisses is 400 m vanaf Funland en restaurante, en 800 m vanaf die Toti Mall.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 50276

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485644364
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted