Inyoni Rocks Cabanas 57

R 950

10 months ago424 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Inyoni Rocks Cabanas eenheid 57 is in Amazimtoti geleë en bied gehalte-vakansieverblyf op die strand. Die woonstel is in ’n veilige vakansie-kompleks en is ideaal vir ’n klein gesin of ’n groep vriende.

Dié dubbelverdieping-woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en ’n aparte badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met alle nodige toebehore vir selfsorg en die sitarea het gemaklike sitplek asook ’n TV met DStv. Daar is ’n enkelbed in die sitarea wat slaapplek vir die sesde gas bied. Verder is daar ’n gaste-badkamer op die grondverdieping met ’n stort en toilet.

Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die warm Indiese Oseaan en bied ook ’n swembad en direkte toegang tot Amazimtoti se hoofstrand.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 40742

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485699633
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted