Iholide Apartments

R 1,080

a year ago264 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Iholide Apartments is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die rustige Winklespruit omgewing naby Amanzimtoti op die suidkus van KwaZulu-Natal. Die Le Chaland kompleks is ongeveer 2-minute se stap vanaf die strand en naby 'n winkelsentrum met 'n Pick 'n Pay, Clicks, ABSA, Pep Stores en 'n vullissentrum.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n tweede badkamer met 'n groot stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n toonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met volledige DStv-pakket insluitend sport-kanale. Die leefarea lei na 'n aparte beskutte stoep-area met sitplek wat afgebaken kan word.

Die woonstelkompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. 'n Klein motorhuis wat kan toesluit is in die kompleks beskikbaar. Daar is 'n addisionele parkeerplek op 'n eerste sien eerste bedien basis vir gaste beskikbaar.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 51247

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635694
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted