House in now available

R 700

a year ago879 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):1
Smoking:No
Description
Sea-esta is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefront-kompleks Afsaal in Amanzimtoti. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en dit is naby die waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaak-areas en winkelsentrums.

Die tweeslaapkamerwoonstel is geskik vir 5 en het lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en toonbank toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholfspeel en diepseeduik in.

Op spesiale versoek kan blomme, sjampanje en sjokolades georganiseer word vir 'n verjaarsdag, verlowing of wittebrood.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 69863

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 623686272
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.za
Selling for 2+ yearsActive Ads 1.42K
Professional Seller
Seller Stats
1.42KTotal Ads
780.70KTotal Views
View Profile