House in now available

R 1,050

a year ago329 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Albatros is 'n vakansiewoonstel in Amanzimtoti wat gehalte-verblyf bied. Die kompleks is op die strand geleë en is naby verskeie winkels, restaurante en die waterpark.

Albatros beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed met 'n uitrolenkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die eiendom word met 24 uur-sekuriteit bewaak.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 55136

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485587344
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1