Ezulweni 31

R 590

10 months ago377 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Ezulweni 31 is 'n selfsorgwoonstel in Amanzimtoti. Die eenheid is op die derde verdieping en sowat 500 m vanaf die strand. Die gebou het 'n hysbak en trappe. Die kompleks is in Strandweg geleë en bied maklike toegang na verskeie winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike rottangmeubels en 'n platskerm-TV met 'n vakansiehuis-DStv-pakket.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 59974

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485467498
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted