Eden Sands 92

R 1,100

a year ago445 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Eden Sands 92 is 'n kuswoonstel in 'n veilige kompleks in Kingsburgh geleë. Dié eenheid spog met 'n lieflike uitsig oor die see en die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Die woonstel is op die tweede verdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en kooktoebehore. Die sitkamer het 'n TV, DVD-speler, DStv en gemaklike sitplek. In die eetarea is daar 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense. Veilige parkeerplek, braaigeriewe, 'n swembad en direkte toegang tot die strand is beskikbaar in die kompleks.

Doendinge in die omgewing sluit op die strand gaan swem, branderplankry, op 'n bootvaart gaan, sonbaai, gholf-speel en snorkel in.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 49297

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485665735
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1