Chez Toti

R 487

5 months ago353 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Chez Toti is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, binne 100 m van die hoofstrand af. Die Inyoni Rocks swembaddens, winkels, eetplekke en vermaak binne loopafstand.

Chez Toti is 'n netjiese oopplan-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n uitsig oor die see. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel, toebroodjierooster, elektriese braaipan, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n tafel met 4 kroegstoele. Daar is 'n sitkamer met 'n sitkamerstel en 'n stapelbed met slaapplek vir 2.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 motor. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 67940

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 583061916
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted