Cabanas Del Mar 45

R 600

7 months ago645 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Cabanas Del Mar 45 bied gerieflik selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Cabanas Del Mar-kompleks op die strand in Warner Beach in Kingsburgh. Die kompleks het toegang tot die strand en is net 9,4 km van Amanzimtoti af.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die woonstel sluit 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank in. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, gemeenskaplike swembad, grasdak-eetarea en veilige parkeerplek in.

Gaste kan in die omtrek hengel, voëlkyk en swem.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 66221

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 548004598
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted