Afsaal Holiday Flat 601

R 545

9 months ago285 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Afsaal Holiday Flat 601 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in Amanzimtoti wat bekend is vir subtropiese klimaat en lang goue strande.

Die woonstel bied verblyf vir 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 slaapbanke in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n beskutte balkon.

Eenhede word met 'n vooraf reëling teen 'n addisionele koste skoongemaak. Die Afsaal-kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdak parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 64391

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 506245844
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted