Afsaal Holiday Flat 311

R 545

10 months ago463 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Afsaal Holiday Flat 311 is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte in Amanzimtoti. Hierdie kusdorpie is beroemd vir sy subtropiese klimaat en lang, goue strande.

Die woonstel het 1 slaapkamer en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed en slaapbank in die sitkamer. Daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Eenhede word teen 'n ekstra koste skoongemaak indien jy dit vooraf reël.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 29647

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485693181
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted