Afsaal Holiday Flat 207
R 655
9 months ago220 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Afsaal 207 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Amanzimtoti, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy subtropiese klimaat en ellelange goue strande.

Die drieslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 enkelbeddens in die derde kamer. Daar is een badkamer wat ingerig is met 'n handstort oor 'n bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die balkon is toegebou.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien.

Die eenheid kan skoongemaak word op versoek en teen 'n addisionele koste.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 29547

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485700430
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1395 adsActive
1395 adsPosted