53 Sancta Maria

R 750

9 months ago590 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
53 Sancta Maria is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kingsburgh langs KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleks is binne maklike bereik van veilige swemstrande, winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied verblyf aan 4 gaste en spog met lieflike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, rooster en kookgerei toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek in die kompleks.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 65564

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 531783024
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1