32 Ocean Breeze

R 650

a year ago365 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
32 Ocean Breeze is 'n selfsorgwoonstel reg langs Winkelspruit se hoofstrand. Die woonstel se uitgestrekte tuine bied direkte toegang tot die strand.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is en suite en ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer. Die slaapkamers het elkeen ingeboude kaste. Die badkamer beskik oor 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Albei slaapkamers en die sitkamer het plafonwaaiers.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Die sitkamer lei na 'n groot onderdak-patio. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die sitkamer, so bring net jou standaard-dekodeerder en slimkaart saam. Openview is beskikbaar.

Tientalle gemeenskaplike braai-areas, tafels en stoele is in die kompleks beskikbaar. Daar is ook 'n lekker groot swembad en 'n kinderswembad in 'n afgesonderde, beskutte omgewing. Die hele kompleks is omhein en daar is ook onderdak-parkeerplek, 'n afstandbeheerde hek en 24 uur-sekuriteit.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 33435

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485670199
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1