123 Warnadoone

R 900

10 months ago481 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
123 Warnadoone front na die see in Warner Beach. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is binne stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 kamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n dubbelslaapbank is beskikbaar in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het ’n TV met DStv. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 57316

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485527762
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted