Betroubare versorger soek 'live-in' posisie.

2 months ago506 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description
Hi,ek is 50 jaar oud en n gewese verpleegster. Ek is opsoek na n klient in Strand en Helderberg area om op te pas en in te bly. Ek is privaat,geen agentskap. Enige iemand wat sorg nodig het,dag of nag. Skofte enige iets. Het n bestuurders lisensie en hou van diere. Nie n goeie kok nie!
Id Subtitle 694519365
View More
Wilma CollinsMember since 2015
Email Verified
1 adsActive
5 adsPosted