GEMEENSKAPSONTWIKKELINGSWERKER - Ad posted by Badisa Prins Albert

7 days ago145 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:Badisa Prince Albert
Job Type:Full-Time
Employment Equity:EE/AA
Description

Badisa

is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland)

Die Beheerraad van Badisa Maatskaplike Dienste, PRINS ALBERT wag

aansoeke in vir ‘n:

8/8ste GEMEENSKAPSONTWIKKELINGSWERKER

POSVEREISTES VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELINGSWERKER:

· Matriek

· Opleiding as Gemeenskapsontwikkelingswerker (Sertifikaat aangeheg)

· Registrasie by die SACSSP is nie vereiste nie, maar sal voordelig wees( Registrasiesertifikaat en betalingsbewys/kwitansie vir 2020/2021 aangeheg)

· Geldige rybewys

· Goeie kennis, vaardighede en ondervinding t.o.v gemeenskapsontwikkelingsprogramme

· Kreatiwiteit en vermoë om inisiatief te neem t.o.v programme

· Vermoë om in ‘n span saam te werk en vennootskappe met rolspelers te sluit

· Afrikaans Eerste Taal-sprekend

Voordele:

Ruim verlofvoordele, mediese fonds en pensioenskema.

Diensaanvaarding: 1 Augustus 2020 of soos moontlik

Voorsien volledige CV en dokumente teen 20 Julie 2020 aan:

Die Bestuurder: Maatskaplike Diensprogramme

E-pos: tbredenkamp@badisa.org.za

Navrae: mev Bredenkamp: 0829369124


Id Subtitle 752677302
View More
Badisa Prins AlbertMember since 2015
Email Verified
1 adsActive
16 adsPosted