JOB - Ad posted by julandie solomons

27 days ago34 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Description

Badisa

is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland)

Die Beheerraad van Badisa Maatskaplike Dienste, PRINS ALBERT wag

aansoeke in vir ‘n:

8/8ste MAATSKAPLIKE WERKER




POSVEREISTES VIR MAATSKAPLIKE WERKER:

Kandidate wat Badisa se waardes onderskryf en oor die volgende vereistes beskik, kan aansoek doen:

· Graad of Diploma in Maatskaplike Werk

  • Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe as maatskaplike werker

(Kwitansie vir registrasie vir 2024/2025 moet voorsien word)

  • Geldige Bestuurslisensie is ‘n vereiste
  • Ondervinding van Kinder- en Gesinsorgwerk

· Kennis m.b.t statutêre prosedures t.o.v. die Kinderwet en verslagskrywing

  • Die vermoë om gevalle-, groep en gemeenskapwerk op ‘n gebalanseerde, geïntegreerde wyse, effektief te verrig
  • Rekenaarvaardigheid
  • Vermoë om in ʼn span saam te werk en vennootskappe te sluit.
  • Afrikaans 1ste taal-sprekers sal voorkeur geniet.

Voordele:

Ruim verlofvoordele, mediese fonds en pensioenskema.

Diensaanvaarding: 2 Mei 2024 of so spoedig moontlik

Voorsien ‘n volledige CV met ten minste 2 ( twee) referente wat gekontak mag word en stawende dokumente teen 22 April 2024 aan:

Die Bestuurder: Maatskaplike Diensprogramme,

E-pos: tbredenkamp@badisa.org.za

Navrae: mev Bredenkamp: 0829369124

Indien u nie binne twee (2) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, beskou dan die aansoek as onsuksesvol.





Id Subtitle 1272010475
View More
julandie solomons
Selling for 11+ months
Total Ads5
Active Ads1
Seller stats
5Total Ads
123Total Views
Verified information
Email address
Contact julandie solomons
082*******Show Number
Message
(4010)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.